
Ons moet geestesgesondheid ernstig neem
10 Oktober 2019
Oktober is Geestegesondheidsbewusmakingsmaand en Donderdag (10 Oktober) word die jaarlikse Wêreld Geestesgesondheidsdag gevier. In meningsartikels in onderskeidelik Die Burger en Cape Argus skryf Prof Lizette Rabe van die Departement Joernalistiek en Fanele Ndebele, ʼn finale-jaar regstudent, oor hoekom dit belangrik om geestesgesondheid meer op die voorgrond te plaas. Klik op die onderstaande skakels op die artikels te lees.
- Prof Lizette Rabe (Die Burger)
- Fanele (Cape Argus – Afrikaans translation)