
Ons het vordering gemaak met sosiale geregtigheid, maar uitdagings duur voort
20 Februarie 2024
Die Wêrelddag vir Sosiale Geregtigheid word jaarliks op 20 Februarie gevier. In meningsartikels vir die media skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch dat hoewel ons die afgelope 30 jaar vordering gemaak het met sosiale geregtigheid, daar nog vele uitdagings is wat aangespreek moet word voordat dit vir alle Suid-Afrikaners 'n werklikheid word. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.
- Dr Chris Jones (News24)
- Prof Ronelle Burger & Mandy Pearson (Mail & Guardian)
- Prof Nico Koopman (Cape Times)