Skip to main content
Nasionale Kinderdag: Meer moet gedoen word om kinders se welsyn, regte te bevorder

Nasionale Kinderdag: Meer moet gedoen word om kinders se welsyn, regte te bevorder

Corporate Communication & Marketing / Korporatiewe Kommunikasie & Bemarking
07 November 2022

Nasionale Kinderdag is op Saterdag 5 November gevier. In meningsartikels vir die media skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch dat ons meer moet doen om die welsyn en regte van Suid-Afrika se kinders te bevorder. Klik op die skakels hier onder om die gedeeltelik vertaalde weergawe van die artikels te lees.