Naamsverandering van JS Gericke Biblioteek
16 Oktober 2017
Die Biblioteek- en Inligtingsdiens kondig graag aan dat die JS Gericke Biblioteek voortaan bekend sal staan as
Universiteit Stellenbosch Biblioteek
Stellenbosch University Library
IThala leeNcwadi leYunivesithi yaseStellenbosch
Die nuwe naam is op ‘n vergadering van die Universiteitsraad op 19 Junie 2017 goedgekeur.