Skip to main content
Middelvlak-werkers: Afrika se onbesonge gesondheidshelde kort meer ondersteuning

Middelvlak-werkers: Afrika se onbesonge gesondheidshelde kort meer ondersteuning

Prof Ian Couper
25 September 2019

Middelvlak-gesondheidswerkers speel ʼn belangrike rol om die tekort in gesondheidsberoepslui aan te spreek en om toegang tot sorg te verbeter. Dit is veral die geval in lae- en middel-inkomste lande. Hierdie werkers vul ʼn gaping tussen gemeenskapsgesondheidswerkers, die basieste werker in die gesondheidstelsel, en hoogsgekwalifiseerde professionele beroepslui.

Hierdie artikel het oorspronklik op The Conversation verskyn. Lees die volledige artikel hier.

Foto-erkenning: PIXABAY