Skip to main content
Mandeladag: Maak wêreld beter deur Madiba se waardes te leef

Mandeladag: Maak wêreld beter deur Madiba se waardes te leef

Corporate Communication & Marketing / Korporatiewe Kommunikasie & Bemarking
18 Julie 2023

Dinsdag 18 Julie is Mandeladag. In meningsartikels vir onderskeidelik die Cape Times en News24 herinner prof Nico Koopman (Sosiale Impak, Transformasie en Personeel) en dr Chris Jones (Sistematiese Teologie en Ekklesiologie / Eenheid vir Morele Leierskap) ons daaraan dat indien ons die wêreld ʼn beter plek wil maak, moet ons probeer om die waardes wat Mandela vergestalt het, te leef. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.