Skip to main content
Mandela het voorbeeld gestel deur sy waardes te leef

Mandela het voorbeeld gestel deur sy waardes te leef

Chris Jones & Nico Koopman
20 Julie 2020

Op Saterdag (18 Julie) het ons Mandeladag gevier. In meningsartikels vir onderskeidelik Mail & Guardian en News24, skryf Dr Chris Jones (Eenheid vir Morele Leierskap) en Prof Nico Koopman (Viserektor: Sosiale Impak, Transformasie en Personeel) oor hoe Madiba deur sy optrede sy waardes geleef het en ʼn voorbeeld vir ons gestel het. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.