
Lesse wat Mandela ons geleer het
18 Julie 2017
Dinsdag (18 Julie) vier ons Mandeladag. In meningsartikels in die media, fokus die volgende personeel en studente aan die Universiteit Stellenbosch op sommige van die lesse wat Mandela ons geleer het. Klik op die skakels hier onder om die artikels te lees:
- Prof Nico Koopman (Cape Argus)
- Mr Sibonelo Sosibo (News24)
- Dr Chris Jones (The Conversation)