
Konvokasievergadering op 8 November gehou
11 Oktober 2018
Lede van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch (US) en hulle metgeselle word uitgenooi na die jaarvergadering van die Konvokasie op Donderdag 8 November 2018.Alle US-gegradueerdes, -gediplomeerdes, en alle voltydse akademiese personeellede van die US is lede van die Konvokasie.Plek: HB Thom Teater, Victoriastraat, StellenboschTyd: 19:00Spreker: Generaal Jeremy Vearey
- Bevestig asseblief u bywoning per e-pos by [email protected] of telefonies by 021 808 4020. Ligte verversings sal na afloop van die geleentheid bedien word.
- Klik hier vir die Agenda.