
Jeugdag: Onderwys, werkloosheid onder die soeklig
19 Junie 2023
Jeugdag is op Vrydag 16 Junie gevier. In meningsartikels vir die media het prof Nicola Smit (dekaan van die Fakulteit Regsgeleerdheid), Emma Swart en William Sezoe (Studenteraad) op die kwessies van onderwys en werkloosheid onder die jeug gefokus. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.
- Prof Nicola Smit (Daily Maverick)
- Emma Swart (Cape Times)
- William Sezoe (New24)