
Internasionale Dag vir Biologiese Diversiteit: Alle spesies baat by ʼn gesonde biodiversiteit
23 Mei 2022
Die Internasionale Dag vir Biologiese Diversiteit is op Sondag 22 Mei gevier. In meningsartikels vir die media, skryf prof Michael Samways en PhD-student Ancois de Villiers van die Departement Bewaringsekologie en Entomologie oor hoe belangrik die beskerming van ons biodiversiteit vir alles spesies, insluitend mense, se welwees is. Klik op die skakels hier onder om die gedeeltelik vertaalde weergawes van die artikels te lees.
- Prof Michael Samways (Cape Times)
- Ancois de Villiers (News24)