
Internasionale Dag van Vrede: Vredesoperasies onder die soeklig
21 September 2020
Maandag (21 September) word die Internasionale Dag van Vrede gevier. In meningsartikels vir onderskeidelik Daily Maverick en News24 fokus prof Lindy Heinecken (Departement Sosiologie en Sosiale Antropologie) en mnr Craig Bailie (Skool vir Sekerheid- en Afrika-studies) op die kwessies wat rondom vredesoperasies aangespreek behoort te word. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.
- Prof Lindy Heinecken (Daily Maverick)
- Craig Bailie (News24)