Skip to main content
Hofbevel aan die Universiteit Stellenbosch toegestaan

Hofbevel aan die Universiteit Stellenbosch toegestaan

Corporate Marketing/Korporatiewe Bemarking
11 Maart 2016

Die Hooggeregshof van Suid-Afrika het ‘n hofbevel toegestaan aan die Universiteit Stellenbosch teen ‘n aantal individue wat hulle verbied om universiteitsgeboue te beset of te versper; om met die normale administratiewe en akademiese aktiwiteite in te meng of dit te ontwrig; om individue te intimideer of eiendom te beskadig. Klik hier vir die volledige hofbevel (slegs in Engels beskikbaar).