Skip to main content
Hoe biobanke die integriteit van wetenskaplike navorsing kan verbeter

Hoe biobanke die integriteit van wetenskaplike navorsing kan verbeter

Dominique Anderson, Alan Christoffels & Carmen Swanepoel
10 Augustus 2018

Biobanke is bewaarplekke wat spesimens ontvang, stoor, verwerk en versprei. Dit sluit in, DNA afkomstig van mense en diere; bakteriële stamme; en omgewingsmonsters soos plante en grond. Biobanke verskaf ook die nodige infrastruktuur vir navorsing om wetenskaplike vooruitgang en innovasie te ondersteun.

Hierdie artikel het oorsponklik op The Conversation verskyn. Lees die volledige artikel hier.​