Skip to main content
FNB Maties bly bo

FNB Maties bly bo

Varsity Cup
23 Februarie 2016

​'n Driekuns van drieë deur die FNB Maties-vleuel Duncan Saal het gesorg dat die span van Stellenbosch vir FNB Tuks kon klop voor 'n opgewonde skare in die Danie Craven-stadion.

FNB Maties het uiteindelik 'n oorwinning van 29-16 behaal om bo aan die Varsity Cup-punteleer te bly.

Lees volledige verslag​​​.

Kyk hoogtepuntevideo​.

FNB Maties het nou hul derde oorwinning van die toernooi behaal terwyl FNB Tuks steeds geen punte kon verdien nie en onder aan die punteleer is.

Die uitslag beteken dat volgende week se wedstryd tussen FNB Maties en FNB UJ in Johannesburg tussen twee van die drie onoorwonne spanne in toernooi sal wees. 

Die wedstryd begin 18:30.

Puntemakers:

FNB Maties:

Drieë: Duncan Saal (3)

Doelskoppe: Theo Stapelberg (2)

FNB Tuks:

Drieë: Keanan van Wyk, Corniel Els

Doelskoppe: Joshua Stander

Spanne:

FNB Maties

15 Craig Barry, 14 Duncan Saal, 13 Paul Streicher, 12 Jan Venter, 11 Edwill van der Merwe, 10 Theo Stapelberg, 9 Remu Malan, 8 Jacobus van Dyk, 7 Janco Venter, 6 Beyers de Villiers (k), 5 Wilhelm van der Sluys, 4 Ian Groenewald, 3 John-Roy Jenkinson, 2 Marko Janse van Rensburg, 1 Neil OelofsePlaasvervangers: 6 Craig Corbett, 17 Wesley Adonis, 18 Justin Moberly, 19 Conal Brown, 20 Geor Malan, 21 Brandon Nell, 22 Christopher Smith, 23 Jacobus van der Merwe

FNB Tuks

15 Nicolaas Britz, 14 Keanan van Wyk, 13 Stedman-Ghee Gans, 12 Adrian Maebane, 11 Duhan van der Merwe, 10 Joshua Stander, 9 Andre Warner, 8 Clyde Davids, 7 Frederic Eksteen, 6 Ruan Steenkamp (k), 5 Eli Snyman, 4 Aston Fortuin, 3 Johan Fouche, 2 Cornelius Els, 1 Andrew BeerwinkelPlaasvervangers: 16 Jan-Frederik Enslin, 17 Stephanus Genis, 18 Pieter Jansen van Vuuren, 19 Marco van Staden, 20 Carlo Engelbrecht, 21 Quaid Langeveldt, 22 Oskar Calitz, 23 Justin Forwood

Bron: www.varsitycup.co.za

Foto: Anton Jordaan, SSFD