Skip to main content
FGGW-psigiater erken vir baanbrekersnavorsing oor skisofrenie

FGGW-psigiater erken vir baanbrekersnavorsing oor skisofrenie

FMHS Marketing & Communications / FGGW Bemarking & Kommunikasie – Sue Segar
25 April 2023

​In wat hy beskryf as “ootmoedige erkenning" van sy navorsing oor geestesgesondheid, het dr Lebogang Phahladira, ʼn spesialis-psigiater en senior-dosent aan die Departement Psigiatrie​ van die Universiteit Stellenbosch, die Globale Skisofrenie-toekenning ontvang. 

Volledige storie beskikbaar in Engels.