Skip to main content
Ekonomiese inkrimping weens Covid-19-pandemie laat belastingbasis kwyn

Ekonomiese inkrimping weens Covid-19-pandemie laat belastingbasis kwyn

Tania Ajam, Dennis Davis, Deborah Tickle & Ingrid Woolard in Daily Maverick
21 Julie 2020

Die artikel Little tax room to manoeuvre as Covid-19 pandemic triggers bleaker contraction deur Tania Ajam, Dennis Davis, Deborah Tickle en Ingrid Woolard is op 19 Julie 2020 in die Daily Maverick gepubliseer. (Die skrywers is lede van die Davis-belastingkomitee.)

Suid-Afrika se groeivooruitsigte vir 2020/2021 was droewig, selfs voor die Covid-19-pandemie. Met die inkrimping wat nou deur die pandemie verooorsaak is, sal die Suid-Afrikaanse ekonomie na verwagting met minstens 7.2% krimp. Dit sal gepaard gaan met wydverspreide werksverlies en lewensonderhoud, gebrek aan voedselsekuriteit en insolvente sake-ondernemings – en 'n kwynende belastingbasis.

  • Om die volledige artikel te lees, kliek hier​.
  • Foto: Daily Maverick