Skip to main content
EFF-strategie sal die batewaarde uitwis van 'n groot deel van SA se grond

EFF-strategie sal die batewaarde uitwis van 'n groot deel van SA se grond

Wandile Sihlobo & Johann Kirsten
13 Augustus 2018

​Die onteiening van kommersiële grond en plase kan voedselsekuriteit en die groei in landbou negatief beïnvloed, skryf Wandile Sihlobo en Johann Kirsten in 'n artikel wat op 30 Julie 2018 in Business Day gepubliseer is.

Sihlobo is hoof van agribesigheidsnavorsing by die Landbou Sakekamer en Kirsten is direkteur van die Buro vir Ekonomiese Navorsing aan die Universiteit Stellenbosch.

  • ​Om die volledige artikel in Business Day te lees, kliek hier.