Skip to main content
Die Media, BRICS en Geopolitiek

Die Media, BRICS en Geopolitiek

Fumani Jwara
01 September 2023

​​Hierdie seminaar, aangebied deur die Departement Joernalistiek en die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe, fokus op die mediadekking van geopolitieke gebeure soos die BRICS-beraad, die konflik tussen Rusland en Oekraïne en verskuiwende globale diplomatieke betrekkinge. Verversings sal bedien word​.

​Sprekers:

​-Dzvinka Kachur: Die taalgebruik in verslaggewing oor geopolitieke gebeure

-Jean le Roux: Russiese en Chinese Digitale Invloed in Afrika​​

​-Ra'eesa Pather: Die geselskap waarin ons beweeg: Beriggewing oor BRICS, Mag en Menseregtevergrype