Department van Grondkunde vier 100 jaar van bestaan!
27 Maart 2018
Die Departement Grondkunde vier vanjaar saam met die res van die Fakulteit AgriWetenskappe en die Universiteit van Stellenbosch ons honderd jarige bestaan. Grondkunde was een van die eerste vier departemente wat lesings aan die destydse Stellenbosch Kollege aangebied het.
Hiermee nooi die Departement Grondkunde u en u metgesel uit om die Eeufeeslesings en Fakulteitswynproe saam met ons op die 4de Mei 2018 te kom bywoon.
RSVP aan Me Annatjie French voor 31 Maart, Tel. 021-808 4794 of e-pos: [email protected]