
Demokrasie staar vele uitdagings in gesig
16 September 2024
Die Internasionale Dag van Demokrasie is op 15 September gevier. In meningsartikels vir die media het kenners by die Universiteit Stellenbosch se Sentrum vir Navorsing oor Demokrasie (CREDO) op die uitdagings wat demokrasie in Suid-Afrika, Afrika en die res van die wêreld in die gesig staar, gefokus. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.
- Sonia Twongyeirwe (Cape Argus)
- Kira Alberts (Cape Times)
- Prof Ursula van Beek (Mail & Guardian)