Skip to main content
Botaniese Tuin toegang

Botaniese Tuin toegang

Viola Calitz
25 Julie 2017

​Alle US personeel en studente moet hul personeel-/studentekaarte gebruik vir gratis toegang tot die botaniese tuin.  Vriende wat jul vergesel mag ook gratis onder u kaart toegelaat word.  Toegangsfooi van R10 (met 'n R5 terugkoopbare koepon) is van toepassing op alle besoekers wat nie personeel-, studente- of Vriende-van-die-Tuin kaarte het nie.  Die Vriende-kaart is R50 vir 365 gratis besoeke per jaar.