
Almal behoort toegang tot geestesgesondheids-dienste te hê
12 Oktober 2021
Oktober is Geestesgesondheidbewustheidsmaand. Ter viering van Wêreldgeestesgesondheidsdag (Sondag 10 Oktober), het kenners aan die Universiteit Stellenbosch meningsartikels* vir die media geskryf waarin hulle aangetoon hoekom dit belangrik is dat almal wat met ʼn geestestoestand saamlewe die nodige behandeling behoort te kry. Klik op die skakels hieronder om die gedeeltelik vertaalde weergawes van die artikels te lees.
- Proff Ashraf Kagee & Katherine Sorsdahl (News24)
- Prof Christine Lochner (Weekend Argus)
*Hierdie meningsartikels is deur Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking gefasiliteer. Dit kan wees dat ander artikels ook verskyn het wat persooneel en studente self vir die media gestuur het.