Skip to main content
Afrika-akademici verduidelik wat dr Tedros benodig om gesondheidskwessies aan te pak

Afrika-akademici verduidelik wat dr Tedros benodig om gesondheidskwessies aan te pak

Profs Andrew Githeko, Bob Mash, Karen Daniels and Thumbi Mwangi
18 Julie 2017

​Afrika het die grootste las van MIV/Vigs en malaria, asook 'n toenemende koers van nie-oordraagbare siektes. Hoe sal die direkteur-generaal van die Wêreldgesondheidsorganisasie, dr Tedros Ghebreyesus, hierdie groeiende kwessies aanspreek? The Conversation Africa het akademici uitgevra oor die impak wat sy aanstelling sal maak, en raad gekry oor wat hy sal moet doen om hierdie uitdagings te bestuur.

Hierdie artikel het oorspronklik op The Conversation verskyn. Lees die volledige artikel hier.