 
      Geestesgesondheids-bewustheidsmaand: Verbeter toegang tot bekostigbare en effektiewe behandelings
    12 Oktober 2020
  
    Oktober is Geestesgesondheids-bewustheidsmaand in Suid-Afrika en op Saterdag (10 Oktober) is Wêreldgeestesgesondheidsdag gevier. In meningsartikels vir onderskeidelik Daily Maverick en Health24, fokus Proff Jason Bantjes (Departement Sielkunde) en Soraya Seedat (Departement Psigiatrie) op van die belangrike geestesgesondheidsprobleme en hoe dit aangespreek behoort te word. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.
- Jason Bantjes (Daily Maverick)
- Soraya Seedat (Health24)