Skip to main content
Jeugdag: Soeklig val op maatskaplike geregtigheid, geestesgesondheid en misinformasie

Jeugdag: Soeklig val op maatskaplike geregtigheid, geestesgesondheid en misinformasie

Corporate Communication and Marketing
17 Junie 2025

​Suid-Afrikaners het op Maandag 16 Junie Jeugdag gevier. In meningsartikels vir die media het studente en personeel aan die Universiteit Stellenbosch geskryf oor jongmense as kampvegters vir maatskaplike geregtigheid, die impak van werkloosheid op die geestesgesondheid van die jeug, en studente se sieninge van misinformasie. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.