Skip to main content

Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe Almanak 2025​

Hoe om die almanak by Outlook te voeg
 

  1. Kopieer die intekeningskakel vir die almanak deur op die knoppie "Subscribe to FMHS 2025 almanac” te druk.
  2. Maak Outlook oop om die intekeningskakel by te voeg. As jy 'n US-personeellid is, teken aan met jou US-intekening besonderhede.
  3. Kies “Add Calendar.”
  4. Kies “Subscribe from web”. Plak die gekopieerde intekeningskakel in die vereiste spasie.
  5. Kies “Import”.​

Let asseblief daarop dat, as gevolg van beperkings wat deur Microsoft opgelê is, word daar slegs inskrywings van vandag en tot een jaar in die toekoms vertoon.