Fakulteit Regsgeleerdheid Herdenking van Jeugdag
Kontakbesonderhede
Die US Fakulteit Regte se Transformasiekomitee nooi alle studente en personeel uit na 'n middagete-paneelbespreking ter herdenking van Jeugdag 2026.
Paneellede: Drs Johndré Barnes, Marna Lourens, Bryony Fox and Danel Adams
Registrasie: Registreer hier voor Maandag, 8 Junie 2026