Gewilde soek terme
10094 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
âFuture Professors Programmeâ: Méér as slegs ân kapasiteitsbou-inisiatief
âDr. Sanjeev Rambharose is 'n senior lektor in die Departement Fisiologiese Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) en een van die gekose deelnemers aan die Future Professors Programme (FPP) van 2024 tot 2025. Die FPP is 'n...
Stellenbosch University
Abigail Larsen: Sosiale entrepreneur wil wêreld ten goede verander
âJEUGMAAND Gedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hulle gemeenskappe en verder bevorder. Hulle help deur hulle leierskap, deernis en toewyding om Å beter toekoms vir Suid-Afrika te bou...
Stellenbosch University
Nuwe Tygermaties pak âtransformerendeâ tog aan
"Vandag onderneem jy 'n opwindende tog van persoonlike ontwikkeling wat werklik transformerend gaan wees," het prof Jimmy Volmink, dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), aan die nuwe eerstejaarstudente gesê...
Stellenbosch University
Prof Elmi Muller ontvang eredoktorsgraad van die Universiteit van Lund
âProfessor Elmi Muller, Dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch, is met 'n eredoktorsgraad deur die Fakulteit Geesteswetenskappe aan die Universiteit van Lund in Swede vereer. Die...
Stellenbosch University
Siphumeze Tshongweni: Jong sangoma bied aan ander Å stem
âJEUGMAAND Gedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hulle gemeenskappe en verder bevorder. Deur hulle leierskap, deernis en toewyding help hulle om Å beter toekoms vir Suid-Afrika te bou...
Stellenbosch University
Wêreldomgewingsdag: Kollektiewe aksie nodig om belangrike omgewingskwessies aan te spreek
Plastiekbesoedeling, die heroorweging van bioplastiekafval, omgewingsregeerkunde, en etiese raamwerke om waterbronne te bestuur. DÃt is die belangrike omgewingskwessies waarop kenners aan die Universiteit Stellenbosch gefokus het in...
Stellenbosch University
Senzakahle Mazibuko: Fakkeldraer vir kulturele identiteit
âJEUGMAAND Gedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hulle gemeenskappe en verder bevorder. Deur hulle leierskap, deernis en toewyding help hulle om Å beter toekoms vir Suid-Afrika te bou...
Stellenbosch University
US kry hiperspektrale kernskandeerder present vir navorsing en opleiding
âDie Universiteit Stellenbosch (US) sal binnekort die eerste universiteit in Suid-Afrika wees wat kan spog met 'n operasionale hiperspektrale kernskandeerstelsel danksy 'n ruim skenking van Anglo Gold Ashanti. Die hiperspektrale...
Stellenbosch University
Prof Robbie Pott versmelt navorsing, onderrig en werklike impak
Prof Robbie Pott van die Departement Chemiese Ingenieurswese in die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch het Donderdag 5 Junie 2025 sy intreerede gelewer. Die titel van sy lesing was 'Van laboratorium tot lesingsaal...
Stellenbosch University
CrazySocks4Docs tree toe vir die bewusmaking van geestesgesondheid onder gesondheidswerkers in Suid-Afrika
âSouth African healthcare workers are witnessing a powerful shift in the conversation around mental health in their various fields. As the stigma surrounding mental illness starts to break down, initiatives like CrazySocks4Docs is leading...