Breadcrumb
Voornemende studente
Liewe voornemende eerstejaar EBW student,
Ons is verheug dat u dit oorweeg om by die EBW-fakulteit te registreer. Hier sal jy al die relevante inligting vind wat enige vrae sal beantwoord wat jy mag hê.
As jy nie kan kry waarna jy op hierdie bladsy soek nie, stuur asseblief 'n e-pos aan e[email protected] en ons sal help
Voorgraads
Voorgraads
Snelskakels
Indien jy enige vrae het, stuur asseblief 'n e-pos aan [email protected]