Toekoms van Vredesoperasies in Afrika (Projek EPON)
29 Januarie 2021
Prof Mandrup is deur die Deense regering befonds om aan die EPON navorsingsprojek deel te neem. Hy het as navorser te velde en medeskrywer van die verslae opgetree in samewerking met die groter navorsingsgroep. Hy het veral in die DR Kongo, Darfur en Somalia veldwerk gedoen. Die verslae is beskikbaar by The Effectiveness of Peace Operations Network (EPON) (effectivepeaceops.net)