Sport
Kim Coetzee
Jy mag haar dalk nie raaksien nie, maar as daar ’n byeenkoms by Maties Sport is – groot of klein – kan jy maar weet Kim Coetzee is êrens en orals.
Lank...
Sport
Anche sê: ‘beweeg, beweeg, beweeg …’
As Maties se Senior Sportbestuurder, Anche Nortje die geleentheid kry, sal sy al die personeel van die Stellenbosch Universiteit graag wil betrek by fisieke...
Sport
USSA titels vir Maties se rugby-, netbal- en hokkie-spanne
Maties Sport het verskeie titels by die 2023 USSA winter-byeenkoms gewen en ook handevol medaljes huis toe gebring. Maties se rugby-, hokkie- en netbalspanne...
Sport
Vyfjaarplan werp vrugte af vir Maties-vrouerugby
’n Trofee of ’n foto van die sege-vieringe vertel net die helfte van die storie.
Die Maties-vrouerugbyspan het onlangs die eerste Varsitybeker-titel vir...
Sport
Terugblik op Maties se geskiedkundige 2022 Varsity Netbal-veldtog
Deur Maties Sport Media en Kommunikasie Eenheid
Maties Netbal se oorwinning in die 2022 Varsitynetbal-eindstryd was die hoogtepunt van ’n uiters...
Sport
V&A-sessie met Maties vrouerugby-afrigter Johann Zeier ná die sege by USSA-rugbysewestoernooi
Maties Sport: Hoe voel dit om as ’n USSA-kampioen wakker te word nadat julle die toernooi onoorwonne afgesluit het?
Johann Zeier: “Dit is beslis ’n...
Sport
Vrouedag Blog Augustus 2022: Karabo Abuki
Wat het jy studeer?
Ek het BSc (Hon) Sportwetenskap studeer.
Hoekom het jy gekies om dit te studeer?
My pa is oorlede toe ek in Graad 11 was. As gevolg...
Sport
Vrouedag-blog Augustus 2022: Hannah Bevis
Wat het jy studeer?
BSc Hon in sportprestasie.
Waarom het jy gekies om dit te studeer?
Ek het grootgeword om sport te geniet en daaraan deel te neem...
Sport
Vroue in sportleierskap: Anja Lamont – voorsitter van Maties Tafeltennis
Deur Jamie Wyngaardt.
Hoewel dit kan voorkom of tafeltennis ’n sosiale sport is, neem Anja Lamont dit baie ernstig op en het sy al sedert ’n jong ouderdom ’n...
Sport
Vroueleierskap in Sport – Alouise Campher: Maties Sport-muurbalklubvoorsitter
Deur Jamie Wyngaardt
As ’n lewenslange sportfanatikus gesels Alouise Campher oor haar eie reis met sport en hoe belangrik dit is om jou drome na te streef.
S...