Personeel
Die span by Stellenbosch Joernalistiek bestaan uit permanente personeel, deeltydse spesialisdosente uit die bedryf, en postdoktorale en besoekende navorsers.
Dr Marenet Jordaan
Voorsitter van die Departement Joernalistiek, Senior lektor
Office: +27 21 808 2625
Prof Herman Wasserman
Direkteur van die Sentrum vir Inligtingsintegriteit in Afrika, Professor in Joernalistiek
Prof Gabriël Botma
Medeprofessor, Sameroeper van Meestersgraadprogram
Office: +27 21 808 3488
Dr Christel Antonites
Postdoktorale genoot, DST-NRF Suid-Afrikaanse Navorsingsleerstoel in Wetenskapkommunikasie