8248 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
US en Eksamenraad van Lesotho onderteken baanbrekersooreenkoms
'n Baanbrekersooreenkoms is deur die Universiteit Stellenbosch se Eenheid vir Internasionale Kwalifikasies (US-UIC) en die Eksamenraad van Lesotho (ECoL) onderteken – 'n ooreenkoms wat onderwys nie net vir leerders van Lesotho nie, maar...
US-studente, personeel vier saam Aardedag 2025
Die Universiteit Stellenbosch (US) se studente en personeel het die strate op kampus ingevaar om Aardedag 2025 te vier met 'n stap en skoonmaak-aksie op 22 April 2025, en hulle verbind tot vanjaar se tema van #OurPowerOurPlanet – 'n beroep...
Heengaan van bekende herpetoloog “laat ‘n groot leemte”
Die Sentrum vir Indringerbiologie (CIB) en die Departement Plant- en Dierkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) het met skok verneem van die afsterwe van dr John Measey (57 jaar) op 19 April 2025 ná 'n bergfietsongeluk in China. Dr...
Malaria kan moontlik beveg word deur parasiet se lewensaar af te sny
Volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie het 597 000 mense wêreldwyd in 2023 aan malaria gesterf. Die meeste hiervan was in Afrika waar die dodelikste malariaparasiet, Plasmodium falciparum, die algemeenste voorkom. Sodra dit in die liggaam...
Stellenbosch se Botaniese Tuin spog met unieke bewaringstrategie
Met herfs wat aangebreek het, sal die Haemanthus pumilio, 'n uiters bedreigde spesie en een van die "verfkwaslelies", eersdaags in die Universiteit Stellenbosch se Botaniese Tuin (USBT) blom. Dit is een van verskeie kwesbare plantspesies...
Nuwe 'datawetenskap-hoofkwartier' is 'n ruimte vir samewerking en verkenning
Meer as vyf jaar sedert die bekendstelling daarvan het die Universiteit Stellenbosch (US) se wêreldbekende Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke 'n nuwe tuiste in die JC Smuts-gebou gekry waar dit 'n ruimte beslaan "wat vir konneksie...
Maties Sport Jaarverslag 2024: Vier impak, inspirasie vir die toekoms
Maties Sport deel met trots sy 2024-jaarverslag, wat 'n jaar van merkwaardige groei, veerkragtigheid, moeilike tye en prestasie oor alle sfere van universiteitsport aan die Universiteit Stellenbosch vaslê. Hierdie publikasie weerspieël ons...
Nuwe navorsingsleerstoel by US bevorder blou ekonomie
Prof Annie Bekker van die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Meganiese en Megatronika Ingenieurswese beklee die DWTI/NNS-SAIMI SARChI Navorsingsleerstoel in Skeepsargitektuur en -ontwerp.Die nuwe SARChI-leerstoel fokus op...
Vryheidsdag: Kenners fokus op morele leierskap, morele verbeelding en godsdiens
Suid-Afrikaners het op 27 April Vryheidsdag gevier. In meningsartikels vir die media, het kenners aan die Universiteit Stellenbosch die belangrikheid van morele leierskap, morele verbeelding en godsdiens in ʼn vrye en demokratiese land...
Top studente in mikroskopie
Nagraadse studente in die Departement Fisiologiese Wetenskappe het met drie toekennings weggeloop tydens die mikroskopie-konferensie wat in Desember 2016 deur die Mikroskopie Vereniging van Suider-Afrika aangebied is. MSc-student Jurgen...