Skip to main content
African Sun Media reaggeer positief op die Coronavirus-krisis

African Sun Media reaggeer positief op die Coronavirus-krisis

African Sun Media
03 April 2020

​African Sun Media het positief gereaggeer op die Coronavirus-krisis deur die meerderheid van hul titels gratis beskikbaar te maak op ITSI: ​https://africansunmedia.store.it.si/za/search?page=1&priceFilter=0-0. Ons het ook die toegang tot ons titels vergemaklik deur EBSCO eBooks gedurende hierdie tydperk. Ons boeke is ook beskikbaar by SUNScholar, Google Books en Amazon Kindle.