Persverklaring
Stryd teen dodelike malariaparasiet: klein hitteskok-proteïene nou die teiken
Die geheim van die malariaparasiet se vermoë om te oorleef in sy twee gashere: die muskiet en mens – by temperature wat wissel van 22˚C in die muskiet tot ’n...
Groot finansiële inspuiting vir geneesmiddelontwikkeling in Afrika
'n Netwerk van wêreldklas wetenskaplikes oor Afrika heen betree nou die internasionale arena van geneesmiddelontwikkeling nadat hulle 'n finansiële toekenning...
US-chemikus ontvang loopbaanveranderende Pivot-genootskap
Dr Katherine de Villiers van die Departement Chemie en Polimeerwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch (US), is een van net sewe wetenskaplikes wêreldwyd...
L’Oreal-UNESCO finansiële toekenning ondersteun malaria-navorsing
'n PhD-student in Chemie aan die Universiteit Stellenbosch, Jessica Thibaud, is een van ses Suid-Afrikaanse vrouewetenskaplikes wat 'n finansiële toekenning...
US chemikus ontvang R6,9 miljoen FLAIR-beurs vir navorsing op ontwikkeling van malaria-teenmiddel
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Dr. Prinessa Chellan is een van 30 jong wetenskaplikes in Afrika wat tot £300 000 (nagenoeg R6,9 miljoen) oor die...