Gewilde soek terme
337 resultate gevind
Stellenbosch University
In ‘n Klass van sy eie: Aiden oorkom etlike uitdagings en terugslae
Die eerste wat jou van Aiden Klass opval, is dat hy baie lank is. Die tweede eienskap wat jy opmerk is sy pragtige, diep stem en perfekte uitspraak. Wat jy nie in sy imposante uiterlike kan sien nie, is dat die talentvolle sielkunde- en...
Stellenbosch University
US ken rekordgetal doktorsgrade toe
Altesaam 139 doktorsgrade is Woensdag (16 Maart 2016) by die Universiteit Stellenbosch (US) se Maart-gradeplegtigheid as deel van van die 2015 akademiese jaar toegeken. Dit bring die totaal doktorsgrade vir die 2015 akademiese jaar op 266...
Stellenbosch University
US-student oorkom 2 hartoperasies om as fisioterapeut te gradueer
Sy pa se afsterwe, twee opehartoperasies en finansiële uitdagings het Schwann Chavalala nie daarvan weerhou om sy BSc in Fisioterapie aan die Universiteit Stellenbosch te gradueer nie. Die student, wat van Tiyani, 'n dorpie in Limpopo...
Stellenbosch University
Venda-familie vier doktorsgraad in biochemie
Dr Ndivhuwo Mureni, ’n oud-leerder van LTT Murunwa Privaatskool in Louis Trichardt, moes meer as een hindernis oorkom voordat sy haar PhD in biochemie by die Universiteit Stellenbosch op Donderdag 16 Maart 2017 verwerf het. “Ndo livhuwa mma...
Stellenbosch University
Motorongeluk-oorlewende Mia Wessels behaal graad ondanks swaarkry
Motorongeluk-oorlewende Mia Wessels behaal graad ondanks swaarkry Mia Wessels (31), wat nou 'n alumna van die Universiteit Stellenbosch (US) is, was op die ouderdom van 19 in 'n motorongeluk betrokke wat byna haar lewe geëis het. “Ek...
Stellenbosch University
Musiekgegradueerde deel haar passie met plaaslike gemeenskap
Vir Marlise Theron is die daaglikse skep van musiek nie meer die enigste dryfveer in haar lewe nie. Om tyd te bestee deur musiek aan jong kinders van die Cloetesville-gemeenskap op Stellenbosch te leer, het groter waardering vir haar ambag...
Stellenbosch University
BSc Aardwetenskap-student kry graad ná baie swaarkry
Nadat hy vir baie jare moes toesien hoe sy enkelma sukkel om hom en sy vier sibbe te onderhou, het Andile Mkandla (24) van die Strand die skool verlaat nadat hy Graad 10 voltooi het. Hy het toe by konstruksiemaatskappye en die gemeenskap...
Stellenbosch University
“Groener” VN-verdrag kan sosio-ekonomiese regte help bevorder – LLD-gegradueerde
Geen poging om armoede uit te roei en die ekonomiese, maatskaplike en kulturele regte van mense wêreldwyd te waarborg sal sukses behaal as ons nie die gevare van omgewingsaftakeling en klimaatsverandering ernstig opneem nie. So meen dr...
Stellenbosch University
Eerste inname van USB-leierskapontwikkelingsprogram ontvang hul kwalifikasies
Die eerste kohort studente wat die Universiteit van Stellenbosch Sakeskool (USB) se nagraadse diploma in leierskapsontwikkeling (NPO-stroom) suksesvol voltooi het, se kwalifikasies is vandeesweek tydens 'n aanlyn gradeplegtigheid van die...
Stellenbosch University
Raamwerk deur PhD-gegradueerde help humanitêre organisasies met data oor vlugtelinge
'n Navorser aan die Universiteit Stellenbosch (US) het met 'n raamwerk vorendag gekom wat dit vir humanitêre organisasies makliker kan maak om noodsaaklike data – wat die verskil tussen lewe en dood kan beteken – in te win oor gedwonge...