Gewilde soek terme
337 resultate gevind
Stellenbosch University
US vereer wêreldbekende wiskundige
Die Universiteit Stellenbosch (US) het op Donderdag (1 April 2021) ʼn eredoktorsgraad aan die wêreldbekende wiskundige Prof Batmanathan Dayanand Reddy toegeken by die US se Maart-gradeplegtigheid. Reddy het die graad Doktor in die...
Stellenbosch University
Mpendulo Cele is Maties se beste MSc-student vir 2020
Die Universiteit Stellenbosch se beste MSc-student vir 2020, mnr. Mpendulo Cele (25), is vol lof vir hoe sy onderwysers by Zwelethu Hoërskool en die Kutlwanong Sentrum vir Wiskunde en Wetenskap in Umlazi hom bygestaan het om sy punte in...
Stellenbosch University
Aktuariële Wetenskap-gegradueerde met gesogte Kanseliersmedalje vereer
Die Universiteit Stellenbosch (US) se gesogte Kanseliersmedalje vir 2021 is toegeken aan Bradley Moorcroft, ʼn US-gegradueerde in aktuariële wetenskap. Hierdie medalje word jaarliks toegeken aan ʼn finalejaar- of nagraadse student wat...
Stellenbosch University
Talentvolle juwelier omskep fassinerende kulturele insigte in ʼn PhD
Toe dr Bongani Tendai Percy Mashange Maandag sy doktorale toga aangetrek het om ʼn PhD te ontvang, het hy die eerste visuele kunsstudent aan die Universiteit Stellenbosch (US) geword wie se meestersgraadverhandeling na ʼn PhD opgradeer is...
Stellenbosch University
Sally Ehlers: Voorlopervrou in handelswetenskappe by US
In Vrouemaand bring ons hulde aan ’n baanbrekervrou wie se vasberadenheid die akademiese landskap van die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe help vorm het: Sara Cornelia “Sally” Ehlers (1912–1996), die...
Stellenbosch University
Universiteit Stellenbosch benoem ses nuwe ontvangers van eredoktorsgrade
'n Adjunk-goewerneur van die Suid-Afrikaanse Reserwebank, 'n toonaangewende astrofisikus wat betrokke is by die Square Kilometre Array (SKA)-teleskoopprojek en 'n wenner van die gesogte Alan Paton-prys vir nie-fiksie is onder die ses mense...
Stellenbosch University
Eerste oes graduandi in MSc Volhoubare Landbou vir SA
Universiteit Stellenbosch (US) graduandi Busi Mahlobo, Sakeus Kafula, Tshepo Morokong and Zander Venter is almal pioniers, aangesien hulle onder die eerste studente in Suid-Afrika is om die graad MSc Volhoubare Landbou agter hul name te...
Stellenbosch University
Daniel Kahneman deur Universiteit Stellenbosch vereer
Die Universiteit Stellenbosch (US) het vandag (17 Maart 2016) 'n eredoktorsgraad aan die bekroonde sielkundige en Nobel-pryswenner, Prof Daniel Kahneman, toegeken. Prof Kahneman het die graad in absentia ontvang. Dr Koot Kotze, ontvanger...
Stellenbosch University
Kampvegter vir wetenskap ontvang US-eregraad
Die Universiteit Stellenbosch (US) het Dinsdag (25 Maart 2025) ʼn eredoktorsgraad aan die voormalige direkteur-generaal van die nasionale Departement van Wetenskap en Innovasie, dr Philemon Mphathi Mjwara, by die instelling se Maart...
Stellenbosch University
Stampvol gradeplegtigheidsweek vir US met rekordoes kwalifikasies
Die Universiteit Stellenbosch sien uit na 'n baie besige gradeweek en is besig met voorbereidings om 5 865 kwalifikasies – die hoogste aantal Desember-graduerings in die geskiedenis – by 13 gradeplegtighede toe te ken. Die gradeplegtighede...