Gewilde soek terme
195 resultate gevind
Stellenbosch University
US-student oorkom 2 hartoperasies om as fisioterapeut te gradueer
Sy pa se afsterwe, twee opehartoperasies en finansiële uitdagings het Schwann Chavalala nie daarvan weerhou om sy BSc in Fisioterapie aan die Universiteit Stellenbosch te gradueer nie. Die student, wat van Tiyani, 'n dorpie in Limpopo...
Stellenbosch University
Gradeplegtigheid: Geen toegang vir gaste sonder kaartjies
Aangesien sitplek in die Coetzenburg Sentrum beperk is, en die Universiteit Stellenbosch aan nasionale wetgewing en munisipale ordonnansies moet voldoen, word slegs 'n spesifieke aantal sitplekkaartjies vir gaste per graduandus* toegeken...
Stellenbosch University
Derde gradeplegtigheid: “Die Stellenbosch van vandag is 'n veel beter universiteit"
Studente van die Universiteit Stellenbosch (US) se fakulteite AgriWetenskappe sowel as Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe het gistermiddag hulle grade ontvang, terwyl die Universiteit ook eredoktorsgrade aan prof Peter Jones, prof André...
Stellenbosch University
Hibriede model vir 2020 Desember-gradeplegtighede beplan
Vanweë die COVID-19-pandemie het die Universiteit Stellenbosch se Rektoraat 'n hibriede model vir die komende Desember-gradeplegtighede goedgekeur. Die hibriede gradeplegtigheid-model sluit 12 klein gradeplegtighede (van aangesig tot...
Stellenbosch University
Gradeplegtigheidsviering April 2020
Aangesien die April 2020 gradeplegtighede gekanselleer moes word as gevolg van die COVID-19 virus, het die Fakulteit Teologie 'n plan gemaak om ons nuwe graduandi se prestasies te vier. Kliek op die youtube video om saam te vier:
Stellenbosch University
Ses eredoktorsgrade, talle kwalifikasies by Desember-gradeplegtighede toegeken
Die Universiteit Stellenbosch (US) ken aanstaande week altesame 5 779 kwalifikasies by 13 plegtighede gedurende sy Desember-gradeplegtigheidsweek toe. Die gradeplegtighede, wat ’n hoogtepunt op die Universiteit se akademiese kalender is...
Stellenbosch University
Gewilde joernalis kry meestersgraad vir navorsing oor betaalmodel vir media
Die bekroonde joernalis Carryn-Ann Nel het al baie struikelblokke in haar lang loopbaan oorkom, maar die héél moeilikste uitdaging wat sy vir haarself gestel het, was om 'n meestersgraad in die joernalistiek te behaal. Toe sy op 11 Desember...
Stellenbosch University
Driedubbele graadvang sukses vir Pietersen-drieling
Vandeesweek se gradeplegtighede maak dit drie in ’n ry vir ’n Stellenbosse drieling met al drie wat nou met vlieënde vaandels aan die SU gegradueer het. Kirsten, Liam en Ivan Pietersen het elkeen akademies in drie uiteenlopende vakgebiede...
Stellenbosch University
'n Stille kinderdroom was dryfkrag vir dr Kevin Naude se sukses
ʼn Eerstegenerasie-gegradueerde besin oor ʼn bykans dekade-lange akademiese reis van SciMathUS na geneeskunde. Gedurende die veeleisendste jaar van sy graad is Naude se veerkragtigheid deur verlies, geloof en familie gevorm. Mentorskap...
Maties Sport
Sylvester slaan nuwe rigting in met rugby
Sy kan nie ’n tyd onthou wat sy nie aan sport – enige sport – deelgeneem het nie. Elitha Sylvester, wat ’n Baccalaureus in Onderwys aan die Stellenbosch Universiteit het, het sedert die ouderdom van sewe in atletiek, gimnastiek, swem...