Gewilde soek terme
Gee terugvoer
Terugvoer of voorstelle word verwelkom. Vertel ons asseblief meer oor jou ervaring van die US Biblioteek- en Inligtingsdiens.
Geskiedenis
Geskiedenis van die Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens
Gehalteversekering
Gehalteversekering vloei deur al die aktiwiteite van die Biblioteek- en Inligtingsdiens van die Universiteit Stellenbosch.
Inligting oor ons
Vind kontakinligting of leer omtrent die prestasies van en geleenthede deur die Biblioteek aangebied.
Biblioteeknavorsingsweek
Die Biblioteek- en Inligtingsdiens bied jaarliks 'n navorsingsweek aan waarheen navorsers en nagraadse studente genooi word om hul navorsingsreis te deel en te ontwikkel.
Publikasies
Die Jaarverslae van die Biblioteek- en Inligtingsdiens bied 'n omvattende oorsig van die biblioteek se aktiwiteite en prestasies.
Konferensies en simposia
Konferensies en simposia aangebied deur die Biblioteek- en Inligtingsdiens, Universiteit Stellenbosch.
Fakulteitsbibliotekarisse
Akademiese fakulteitsbibliotekarisse is tegnologies-vaardige navorsingsvennote, digitale bronbestuurders en medewerkers in onderrig wat fakulteite en studente help om komplekse inligtingslandskappe te navigeer.
Biblioteeknavorsingsweek 2026
Die Biblioteeknavorsingsweek is 'n jaarlikse geleentheid wat deur die Biblioteek- en Inligtingsdiens gehou word, waarheen navorsers en nagraadse studente genooi word om hul navorsingsreis te deel en te ontwikkel.
BeOpenAccessSmart webinare
Die #BeOpenAccessSmart-webinaarreeks is 'n inisiatief wat daarop gemik is om Oop Toegang-voorspraak te verbeter en skrywers, navorsers en bibliotekarisse op te voed oor die voordele daarvan.