Skip to main content
Gradeplegtigheidsviering April 2020

Gradeplegtigheidsviering April 2020

Marita Snyman
08 April 2020

​​Aangesien die April 2020 gradeplegtighede gekanselleer moes word as gevolg van die COVID-19 virus, het die Fakulteit Teologie 'n plan gemaak om ons nuwe graduandi se prestasies te vier.​ Kliek op die youtube video om saam te vier: