Skip to main content
Voorste kenners kom byeen by die US om pre-eklampsie aan te pak

Voorste kenners kom byeen by die US om pre-eklampsie aan te pak

FMHS Marking & Communication / FGGW Bemarking & Kommunikasie – Wilma Stassen
13 Februarie 2023

ʼn Groot groep internasionale kenners in die gebied van pre-eklampsie het onlangs by die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe in Kaapstad byeen gekom om hierdie dodelike kondisie, wat jaarliks verantwoordelik is vir meer as 60 000 vrouesterftes en 500 000 babasterftes wêreldwyd, aan te pak.

Volledige artikel beskikbaar in Engels.