
Akademieskap van Onderrig en Leer-kortkursus
15 Mei 2023
Navorsing vir jou OLA*
Akademieskap van Onderrig en Leer-kortkursus
In hierdie nuwe hibridiese US-kortkursus leer jy:
•hoe om jou navorsingsvraag te verfyn;•hoe om die literatuur te raadpleeg;•hoe om die opvoedkundige teorie as lens te gebruik;•hoe om ’n gepaste metodologie vir data-insameling en ‑vertolking te ontwerp;•hoe om dit in ’n duidelike en omvattende voorstel weer te gee; en•hoe om deurgaans aan die US se etiese beginsels en beginsels vir institusionele goedkeuring te voldoen.
*onderrig-leer-assessering
April tot September
Beperkte getal deelnemers
3 x Kontaksesssies in lewende lywe
Amptelike US-kortkursus (5 krediete (50 uur))
As jy belangstel kontak Claudia Swart: [email protected]
Lees hier meer: https://www.sun.ac.za/afrikaans/learning-teaching/ctl/Pages/STL-short-course.aspx