318 resultate gevind
      
    Stellenbosch University
    Psigiatrie-doktor sit gesin se PhD-tradisie voort; fokus op liefdesteleurstellings onder ontluikende volwassenes
  Met slimkoppe in haar bloedlyn, was dit net ʼn kwessie van tyd voordat Alberta (Berte) van der Watt van Paul Roux in die Oos-Vrystaat die kruin van akademiese sou bereik. Sy het Dinsdag (26 Maart 2024) haar doktorsgraad in Psigiatrie by die...
      Stellenbosch University
    Van bitter tot soete herinneringe
  Hy het as 'n arm tiener besef dat as hy as laerskoolonderwyser kon kwalifiseer, hy ten minste 'n koppie tee elke oggend sou kon bekostig. Maar toe dr Peter Msaka van Nkhotakota in Malawi vandag op die verhoog stap by die laaste...
      Stellenbosch University
    Broer en suster wil wêreld verander
  Die sibbes Neo Tsiu (24) en haar broer, Modise (22), wat albei tydens die Universiteit Stellenbosch (US) se onlangse hibriede gradueringsweek gegradueer het, is nou toegerus om hul dinamiese reis as agente van verandering saam voort te sit...
      Stellenbosch University
    Geskiedkundige week vir 3 studente van WOW-skoolprojek
  Drie eerstegenerasiestudente van die WOW 50-skoolwerwingsprojek het vandeesweek gedurende die Universiteit Stellenbosch se Desember hibridiese gradeplegtigheidsweek gegradueer nadat hulle verskeie hindernisse moes oorkom om hul droom om 'n...
      Stellenbosch University
    Soeke na nuwe geneesmiddels motiveer Malawiese biochemikus se doktorale studies
  'n Intense belangstelling in die ontdekking van nuwe geneesmiddels om die vlaag van infeksiesiektes in Malawi te bekamp, het Dr Collins Edward Jana sedert 2008 vasbeslote gehou om vas te byt met sy studies om uiteindelik 'n PhD in biochemie...
      Graduation
    Gradeplegtigheid
Gradeplegtigheid is 'n spesiale mylpaal op ons akademiese kalender. Dit is wanneer ons ons gegradueerdes se akademiese prestasies vier en hul reis met die US as hul akademiese tuiste vereer. Ons sien uit na die toekenning van sertifikate...
Students
    Gradeplegtigheid 2027
Graduation page regarding changes to the University's graduation ceremonies.
Stellenbosch University
    Desember Gradeplegtigheid 2018
  Die verlening van grade, diplomas en sertifikate (hierna kwalifikasies genoem) (ingesluit doktorsgrade en eredoktorsgrade) vind plaas in die Coetzenburg-sentrum op die Coetzenburg sportgronde van 10 – 14 Desember 2018. Kandidate moet twee...
      Stellenbosch University
    Gradeplegtigheid - Maart 2021
  Die Kanselier van die Universiteit Stellenbosch het op Woensdag 31 Maart tydens 'n aanlyn seremonie 'n totaal van 60 grade, diplomas en sertifikate aan studente van die Fakulteit Opvoedkunde toegeken. Doktorsgrade is toegeken tydens 'n...