Skip to main content
US-student ontvang Kambule Toekenning vir die beste doktorale proefskrif in berekeningswetenskappe

US-student ontvang Kambule Toekenning vir die beste doktorale proefskrif in berekeningswetenskappe

​Die gesogte Thamsanqa W. Kambule Toekenning vir die beste doktorale proefskrif in die berekenings- en statistiese wetenskappe by 'n Afrika-universiteit, is...

Lees verder
Wenspan kombineer rekenaarwetenskap- en datawetenskapvaardighede in US Dataskool Hackathon

Wenspan kombineer rekenaarwetenskap- en datawetenskapvaardighede in US Dataskool Hackathon

​'n Span bestaande uit twee rekenaarwetenskapstudente in hul vierde jaar en 'n derdejaarstudent in BDatSci het die eerste plek verower in die jaarlikse US...

Lees verder
US student na Universiteit van Cambridge met Gates Cambridge Beurs

US student na Universiteit van Cambridge met Gates Cambridge Beurs

​Gregor Feierabend, 'n nagraadse student in wiskunde en rekenaarwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch (US), het 'n Gates Cambridge Beurs losgeslaan om sy...

Lees verder
Hoekom dit belangrik is om oor vroue in die wiskundige wetenskappe te praat

Hoekom dit belangrik is om oor vroue in die wiskundige wetenskappe te praat

​Bring die vroulike brein en psige 'n ander perspektief, of  'n ander manier van doen na die werksplek? Wat kan  ons by vrouerolmodelle in die veld van...

Lees verder
Sagtewareprogrammeerder vir ’n finansiële tegnologiemaatskappy

Sagtewareprogrammeerder vir ’n finansiële tegnologiemaatskappy

​“Wees kreatief, veerkragtig en onthou, daar is plek vir almal!" - Annika Nel, HonsBSc in Rekenaarwetenskap (2020)

Annika Nel wat reeds ondervinding opgedoen...

Lees verder
Harde werk beloon met Rektorstoekenning

Harde werk beloon met Rektorstoekenning

​'n Gegradueerde van die Universiteit Stellenbosch (US) en selferkende wiskundeverslaafde, Mpendula Cele, het onlangs weggestap met 'n 2021 Rektorstoekenning...

Lees verder
'n Matie-PhD kandidaat en die teorie van neurale netwerkontwerp en -afrig

'n Matie-PhD kandidaat en die teorie van neurale netwerkontwerp en -afrig

Hoekom werk sekere benaderings beter as ander vir die ontwerp en afrig van diep neurale netwerke? 

Met hierdie vraag in gedagte, het 'n PhD-student in...

Lees verder
Topstudente in Rekenaarwetenskap vereer

Topstudente in Rekenaarwetenskap vereer

Die afdeling: Rekenaarwetenskap se toekenningsgeleentheid met prysgeld van R75 000, het vanjaar saamgeval met die tienjaarherdenking van die Andries van der...

Lees verder
Outomatiese braillering van Afrikaanse teks nou moontlik

Outomatiese braillering van Afrikaanse teks nou moontlik

Die omskakeling van Afrikaanse teks na braille – en andersom – kan nou letterlik met die klik van 'n muis gebeur.

Dit is danksy 'n program wat deur De Pallier...

Lees verder
Cum laude vir rekenaarprogram om Ouma hekelblokkie te verstaan

Cum laude vir rekenaarprogram om Ouma hekelblokkie te verstaan

Die digitisering van die patroondiagram vir 'n ouma hekelblokkie was een van die uitdagings wat Prof Lynette van Zijl van die Universiteit Stellenbosch se...

Lees verder
Subscribe to Computer Science