Popular searches
8248 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Leefstylveranderinge ʼn hupstoot vir manlike vrugbaarheid
Leefstylveranderinge kan help om manlike vrugbaarheid ʼn hupstoot te gee deur die getal vrye radikale ̶ molekules wat gesonde selle kan beskadig ̶ in semen te verminder. Dit was een van die gevolgtrekkings van prof Stefan du Plessis van die...
Vroue ingenieurs kan kosbare probleem oplossers wees
Jy kan 'n 'kosbare probleem oplosser' wees as jy 'n ingenieur word. Dít was die hooftema van sprekers by die Vroue in Ingenieurswese middag wat in Augustus deur die Fakulteit Ingenieurswese, Universiteit Stellenbosch, aangebied is. Ongeveer...
Fakulteit Opvoedkunde pas innoverende benadering op nuwe honneursprogramme toe
Die Fakulteit Opvoedkunde by die Universiteit Stellenbosch (US) sal in 2017 'n metode van gemengde leer gebruik om verskeie nuwe honneursprogramme aan te bied. Die nuwe Minimum vereistes vir Onderwyseropleidingkwalifikasies vereis dat alle...
Wetenskaplikes baat daarby om navorsing met die publiek te deel
Wetenskaplikes wat hul navorsing met die publiek deel kom nie net in kontak met nuwe gehore nie, maar sien ook hoe hul werk ʼn verskil in mense se lewens maak, skryf Marina Joubert van die Sentrum vir Navorsing oor Evaluasie, Wetenskap en...
MFM wen toekenning vir Veiligheidsveldtog
Vir die tweede opeenvolgende jaar het die Maties gemeenskapsradiostasie MFM met die prys vir "Beste Kampus Media" weggeloop, vir hulle tweejaarlikse Veiligheidsveldtog, by die Diageo Responsible Drinking Media Awards (RDMAs) wat in Sandton...
Ontmoet Junior Ndabaza: #MyTygerMaties60
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is. Ontmoet Junior Ndabaza. Junior Ndabaza beskryf homself as ’n “rustige ou wat hou...
Slaggereed vir 2016 Paralimpiese Spele
Die 2016 Paralimpiese Spele in Rio de Janeiro begin vandag en 45 ligaamlik en visueel benadeelde atlete gaan Suid-Afrika in 10 verskillende sportkodes verteenwoordig. Ál 45 atlete sal waarskynlik nie met medaljes terugkeer nie, maar elkeen...
Genetika van die KhoeSan-bevolking gekarteer
(Afrikaans volg binnekort) A study published yesterday by the Genetics Society of America in its journal Genetics shows that geography and ecology are key factors that have influenced the genetic makeup of human groups in southern Africa...
Stories verbeter kinders se geletterdheidsvaardighede
Vandag (8 September 2016) is Internasionale Geletterdheidsdag. In ʼn meningsartikel in Cape Argus, skryf dr Suzanne Ross van die Taalsentrum aan die Universiteit Stellenbosch hoe storieboeke kan help om kinders se geletterheidsvaardighede te...
Meer kinders oorleef kanker
Agt uit tien kinders met voldoende toegang tot gesondheidsorg het ʼn kans om kinderkanker te oorleef danksy vooruitgang op die gebied van medisyne en behandeling van dié siekte. Maar in Afrika lyk dié prentjie heelwat anders. "Kinders in...