 
      Vroue ly steeds
    08 Maart 2018
  
    Donderdag (8 Maart) is Internasionale Vrouedag. In meningsartikels in die media, skryf personeel aan die Universiteit Stellenbosch oor die uitdagings wat vroue in verskillende sfere van die samelewing in die gesig staar.
- Dr Nadia Mans-Kemp & Prof Suzette Viviers (Business Day)
- Prof Nico Koopman (Cape Times)