Wêreldoseanedag: Interessante feite oor uitheemse spesies, wurms en seegras in ons oseane
    10 Junie 2022
  
    Die jaarlikse Wêreldoseanedag is op 8 Junie gevier. In meningsartikels* vir The Conversation deel kenners in mariene genomika en -biologie in die Department Plant- en Dierkunde aan die Universiteit Stellenbosch enkele interessante feite oor uitheemse spesies, wurms en seegras in ons oseane. Klik op die skakels hier onder om die artikels te lees.
- Dr Nicole Martin (The Conversation)
 - Prof Carol Simon (The Conversation)
 - Prof Sophie von der Heyden (The Conversation)
 
*Die Afrikaanse vertalings van hierdie meningsartikels ontbreek omdat die navorsers direk met The Conversation geskakel het en die Afdeling Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking dus nie die opiniestukke gefasiliteer het nie.