Afsterwe van Donovan Kirkwood
Die Universiteit Stellenbosch (US) se gemeenskap betreur die tragiese afsterwe van dr Donovan (Don) Kirkwood, kurator van die US Botaniese Tuine (USBT)...
Stellenbosch se Botaniese Tuin spog met unieke bewaringstrategie
Met herfs wat aangebreek het, sal die Haemanthus pumilio, 'n uiters bedreigde spesie en een van die "verfkwaslelies", eersdaags in die Universiteit Stellenbosch...
Bekendstelling van die digitale Marloth-versameling
'n Kosbare versameling van die oorspronklike botaniese illustrasies wat tussen 1912 en 1932 vir drukwerk in Rudolf Marloth se Flora of South Africa voorberei...
Botaniese Tuin toegang
Alle US personeel en studente moet hul personeel-/studentekaarte gebruik vir gratis toegang tot die botaniese tuin. Vriende wat jul vergesel mag ook gratis...
Tropiese glashuis heropen en ingangsfooi tree in werking
Donderdag die 1ste Junie tree ʼn aantal veranderinge by die Botaniese Tuin in werking.
Die tropiese glashuis sal vir die eerste keer in jare weer oop wees vir...
Westvaal ondersteun die Botaniese Tuin
Westvaal Stellenbosch het onlangs aangekondig dat hul die borgskap van ʼn Chev Utility bakkie vir die Botaniese Tuin vir ses maande verleng. Buiten die gebruik...