Bewaar jou spesiale verbintenis met ‘n Afrikaanse woord
'n Paar mense leef hul spesiale verbintenis met sekere Afrikaanse woorde uit en koop of borg die woord. Een van die woordkopers is Koos Bekker, 'n media...
Eerste multimedia woordeboek vir Suid-Afrikaanse Gebaretaal
'n Woordeboekkundige en 'n rekenaarwetenskapstudent van die Universiteit Stellenbosch (US) het saamgespan om 'n prototipe van die eerste multimedia...